Applications are now open for trading bays at the My Cape Town Market Atlantis set to take place on Saturday 14 and Sunday 15 December 2024, at the corner of Swift Road and Starling Road, Robinvale ...
Die derde OK Mamre-gemeenskaps-7’s-toernooi beloof om Saterdag opwindende rugby op te dis en kan selfs ’n nuwe kampioen ...
Liebenberg Primêr se Graad 3-dansgoep het die afgelope jaar uitstekend gevaar met hul vertolking van Heidi op die planke.
Die boodskap van die provinsiale regering aan alle padgebruikers dié feestyd, is eenvoudig: “As jy die wet oortree, gaan jy ...
“Ná vier jaar van onophoudelike pogings en talle aansoeke, staan die Tiere Sportpark-projek op die drumpel van iets werklik ...
Die Springbok-rugbyspeler Pieter-Steph-du Toit (32) is Sondag (24 November) tydens ’n glansaand in Monaco vir ’n tweede keer ...
Die derde OK Mamre-gemeenskaps-7’s-toernooi is op 23 November by die Mamre Primêre skoolsaal bekendgestel. Usen Jacobs se ...
WeskusNuus is meer as net ’n gemeenskapskoerant – die koerant het oor die jare ook ’n hawe geword vir die gemeenskap om hul ...
Police officers are raising safety awareness by educating members of the public on scams during and beyond the festive season ...
Die Swartland Gazette sal voortaan saam met sy susterskoerante in die plaaslike gemeenskapsnuus-afdeling onder die Novus ...
Afval is die nuwe goud. ’n Goeie voorbeeld hiervan is e-afval, of elektroniese afval. E-afval verwys na ou, verouderde of ...
Vincent Paramore (64) groet Wesbank Sekondêr met ’n geruste hart op die vooraand van sy aftrede.