Só vertel Maxwell Moss (64), die eerste redakteur van WeskusNuus. Die koerant vier vanjaar sy 40ste bestaansjaar. Volgens Moss, wat ’n prokureur wou word, het hy as 20-jarige by die koerant betrokke ...
Só waarsku die polisiewoordvoerder kapt. Tania Helfrich van die polisie se Weskus-distrikskantoor nadat verskeie gevalle van bedrog onlangs aangemeld is. Volgens Helfrich is dit ook onder die polisie ...
Vincent Paramore (64) groet Wesbank Sekondêr met ’n geruste hart op die vooraand van sy aftrede.
Die derde OK Mamre-gemeenskaps-7’s-toernooi beloof om Saterdag opwindende rugby op te dis en kan selfs ’n nuwe kampioen ...
Liebenberg Primêr se Graad 3-dansgoep het die afgelope jaar uitstekend gevaar met hul vertolking van Heidi op die planke.
Die boodskap van die provinsiale regering aan alle padgebruikers dié feestyd, is eenvoudig: “As jy die wet oortree, gaan jy ...
“Ná vier jaar van onophoudelike pogings en talle aansoeke, staan die Tiere Sportpark-projek op die drumpel van iets werklik ...
Die Springbok-rugbyspeler Pieter-Steph-du Toit (32) is Sondag (24 November) tydens ’n glansaand in Monaco vir ’n tweede keer ...
Die derde OK Mamre-gemeenskaps-7’s-toernooi is op 23 November by die Mamre Primêre skoolsaal bekendgestel. Usen Jacobs se ...
WeskusNuus is meer as net ’n gemeenskapskoerant – die koerant het oor die jare ook ’n hawe geword vir die gemeenskap om hul ...
Police officers are raising safety awareness by educating members of the public on scams during and beyond the festive season ...
Die Swartland Gazette sal voortaan saam met sy susterskoerante in die plaaslike gemeenskapsnuus-afdeling onder die Novus ...